Tuesday, September 13, 2011

AN AFRIKAANS RAP SONG (JUST FOR FUN)

JY IS.....

Jy's my slap tjips in koerant gevou
My cashew neute wat ek naby hou
Jy's my worsrolletjie met tamatie en uie
En jy terg my lustig uit my swaar buie
Jy'd my kerrieboontjies met geelrys en rosyne
My Vicks Vaporub vir my skeete en pyne
Jy's my vetkoek, my doughnut met 'n ring
En aai, hoe laat jy my hartjie sing...
Jy's my Milo op 'n koue nag
En die pannekoek waarna ek smag
Jy's my boontjiesop, my gebraaide snoek
My nigger balls van die Keffie op die hoek
Jy's my sherbert en my soet suigstokkie
'n Bloedrooi een is jy my bokkie
Jy's my vyekonfyt op warm brood
My Maruladrankie vir 'n lus so groot
Jy's my shakalaka en putu pap
My Coke en my kiwi vrugtesal
Jy's my biltong en my bottel Carling
Dis hoe ek jou smaak my darling
Jy's my appeltert met wolkwit room
My gemmerbierdrankie onder 'n boom
Jy's my roomys met 'n chockmint geur
Net een happie dan soek ek meer
Jy's my Smarties wat ek een-een suig
My wortelkoek wat die knie laat buig
My sjokolade - donker en bitter
My Pomegranate met al die pitte
Jy's my kweper met 'n greintjie sout
My kapokaartappels met 'n groot lamsboud
My liefling Gulash met noodles is jy
Jy laat my altyd lekker kry
Jy's my groentesop met skenkelbeen
Jy neem my na die hoogstes heen
'n Bunny Chow is jy vir my
Op die Durban strand - met melk daarby

Die nood druk nou en ek moet vlug
Na 'n ander land en ek kom nie terug
Alles word donker - daar's geen krag
Is dit nou wat hul noem 'swart mag'?
Maar my moed is swaar en ek wil gil
WAAR GAAN EK WEER SO LEKKER SMUL?

No comments:

Post a Comment